Maand: Januarie 2020

Agter Die Skerms

Ek het onlangs ’n begrafnisdiens van ’n begaafde musikant bygewoon, iemand wat baie mense deur haar musiek aangeraak het. Die huldeblyke aan hierdie dame het videos, foto’s en optredes deur musikante en sprekers ingesluit. Ek het later die beamptes bedank wie se foutlose werk die verrigtinge vlot laat verloop het. “Niemand het agtergekom wat julle doen nie,” het ek gesê.…

Waarom Nie Nou Nie?

God het ’n wyse en liefdevolle plan waarom Hy ons hier op aarde laat. Daar is werk wat wag, en dit kan slegs hier op aarde gedoen word. Ons beproewinge wat maar slegs vir ’n oomblik is, is besig om vir ons “’n heerlikheid wat alles verreweg oortref” (2 Kor. 4:17) te bewerk. Daar is ander wat ons bystand nodig…

Weggeroep

Een van die slimste persone wat ek ken, is ’n ou universiteitsvriend wat ek ontmoet het toe ons albei aan universiteit studeer het. Hy het sy graad met lof verwerf en na ’n seminarium gegaan om verder te studeer. Hy is na ’n klein gemeente beroep waar hy ’n paar jaar gedien het. Later is hy na ’n ander klein…

Die Oog Wat Nooit Slaap Nie

Die speurder, Allan Pinkerton, het beroemdheid verwerf toe hy gedurende die midde 1800’s verskeie rooftogte op treine opgelos het. Hy het ook die plan om president Abraham Lincoln te vermoor, verhoed. Lincoln het per trein gereis onderweg na sy inhuldiging as president, toe Pinkerton die aanval verhoed het. Die Pinkerton National Detective Agency, het beroemdheid verwerf vanweë hulle leuse “Ons…

’n Skoon Gewete

Nadat Ffyona Campbell beroemd geword het as die eerste vrou wat om die wêreld gestap het, was haar vreugde van korte duur. Ten spyte van al die eer wat sy ontvang het, het iets haar gepla. Skuldgevoelens het haar teneergedruk en sy was op die punt om ’n ineenstorting te beleef. Wat het haar so gepla? Eindelik het sy bely:…

Waarlik Verbasend

Ek het hierdie woorde op ’n jong dame se persoonlike webwerf gelees: “Ek wil net iemand hê wat my sal liefhê – en hy moet verbasend wees!” Is dit nie wat ons almal wil hê nie – dat ons bemin moet word deur iemand wat regtig omgee? En dit sal soveel beter wees as hy of sy iemand besonders is.…

Raak Betrokke

Norena se huis in Florida is erg beskadig toe orkaan Andrew in 1992 die gebied getref het. Sy het geld van die versekering ontvang en die herstelwerk het begin. Maar toe die geld opraak, het die kontrakteurs die werk net so gelos en ’n halfvoltooide huis sonder elektrisiteit agtergelaat. Vir 15 jaar het Norena met ’n klein yskassie en ’n…

Die Leeu Van Juda

Die leeus wat in Kenia se Masai Mara wildreserwe rondgelê het, het baie rustig voorgekom. Hulle het op hulle rûe rondgerol in die gras en bossies en het hulle gesigte teen takke gevryf, asof hulle hulle pragtige maanhare wou kam. Ewe rustig het hulle uit die nabygeleë stroom gedrink en oor die terrein heengestap asof hulle al die tyd in…

’n Liefhebber Van God

G. K. Chesterton het ’n kort biografie van St. Francis van Assisi geskryf en daarin gee hy ons ’n kykie in die lewe van hierdie unieke en deernisvolle man wat in die 12de eeu na Christus geleef het. “Soos St. Francis nie die mensheid liefgehad het nie, maar die indiwidu, so ook het hy nie die Christelike geloof liefgehad nie,…

’n Geloof Wat Oorwin

Daar is min wat nuwe werkers so ontmoedig as voortdurende kritiek en teregwysing van senior personeel. Goeie bestuurders wat werkers in diens neem, besef dat hulle nuwe personeel van goeie mentors moet voorsien, sodat hulle teen onnodige teistering en kritiek beskerm kan word. Hanna is vir Christene ’n mentor wat ons help om kritiek en ons hartsbegeertes te beheer (1…